Sport

Mnr. en Mej. Valentine 2018

Magdel Coetzee en Nicol Hanekom (middel) is aangewys as Hoërskool Dirkie Uys se mnr. en mej. Valentine. Marina Hanekom en Deon-Thys Smit (regs) was tweede en Wouter Bester en Gizelle Kitshoff (links) derde.

T4J Tennistoernooi 2018

Dirkie Uys se span speel tydens die toernooi te Bredasdorp. Hulle wen vir Augsburg Landbougimnasium 32 – 17

Hulle verloor in ‘n spannende stryd teen Hoërskool Volkskool met 22 – 23

Hulle wen vir Hoërskool Strand met 28 – 21

Saterdag speel hulle in die semi-finaal en finaal.  Hulle wen vir Hoërskool Bellville met 32 – 17,  maar verloor teen Hoërskool Durbanville met 28 – 17.

HDU eindig 2de uit 12 spanne en wen dus die silwer medalje.  

Boland Tennisproewe 2018

Ane de Waal eindig 1ste in die 0.17- afdeling

MJ van Zyl eindig 5de in die 0.17- afdeling.

Hengel 2018 Junior Nasionale Toernooi

Junior o/21

 

Wes- Kaap beindig 1ste van 5 ander hengel  unies.

 

Johan van der Westhuizen :

Individuele punte stelsel         2de plek

Die rangorde na 3 jaar           1ste plek


Chris van der Westhuizen:

Individuele punte stelsel         1ste plek

Die rangorde na 3 jaar            5ste plek

Breadcrumbs