AAN DIE STUUR
KOSHUISE
BRIEWE
Uit die
Hoof se
Kantoor

Top 10

Personeel
Kwartaal-
program
Kontak-
besonderhede
Aanwysings
Skoolkode
NUWE DIRKIE UYSERS
BUITEMUURS
ARGIEF
FOTO'S 2010
 

Personeel

 

Skoolhoof (Waarnemend):

Louwtjie Smit:

  1. Matrikuleer aan: Hoërskool Worcester
  2. Studies: BA (MBK) en HOD en B.Ed aan US
  3. Vakke: Lewensorientering en Geskiedenis
  4. Ander: Dept hoof,
  5. Sport: Atletiek en Rugby
  6. Hoof van dissipline

Departementshoof:

Tianni Brand:

  1. Matrikuleer aan: Hoërskool Alberton
  2. Studies: Universiteit van Pretoria en HOD-Unisa
  3. Rekenaarwetenskap en Rekeningkunde-OKVO Pretoria
  4. Computing in Java-Unisa
  5. Vakke: Wiskunde
  6. Sport: Skaak
  7. Ander: SA Skole in Korfbal
  8. Ekstra: Departementshoof
  9. Hoof van Akademie

Departementshoof:

Johan Jacobs:

1. Matrikuleer aan: HS Windhoek
2. Studies: US B.Sc (Hon), M.Sc (Genetika)
3. Vakke: LW, Wiskunde, WG
4. Sport: Rugby, Krieket

Annemarie Bester:

1. Matrikuleer aan: HS Sishen Kathu
2. Studies: Chemie en Wiskunde aan US
3. Vakke: Fisiese Wetenskap
4. Sport: Netbal,  Atletiek en Tennis
5. Ander: Sportorganiseerder

 

Liza-Mari Carstens

1.  Matrikuleer aan: HS Dirkie Uys- Moorreesburg
2.  Studies: CPUT: Bed: FET
3.  Vakke: Wiskunde, WG
4. Sport: Atletiek en Hokkie

Madelene Coetzee

1.  Matrikuleer aan: HS Grens - Oos-London
2.  Studies: US B.Comm
3.  Vakke: Rekeningkunde, Wiskunde, WG
4. Sport: Atletiek en Hokkie
5.  Ander: Artikuleer by Ouditeure

Hestie de Waal:

1. Matrikuleer aan: HS Wolseley
2. Studies: Kaapse Technikon, HOD-Handel
3. Vakke: RTT en RV
4. Ander: Netwerkadministrateur en Webblad

Yolandé de Wet

1. Matrikuleer aan: HS Montana - Worcester
2. Studies: US, Drama Voorgraads, Onderwys Nagraads
3. Vakke: Engels en KK
4. Sport: Hokkie en Atletiek
5. Ander: Revue en Debatte

Bertus Hanekom

1. Matrikuleer aan: HS Tulbagh
2. Studies: US, B. Mus.Ed
3. Vakke: Musiek en koor

Ronel Henning:

1. Matrikuleer aan: HS Christiana
2. Studies: UOVS BsC (Huishoudkunde) Ed
3. Vakke: Verbruikerstudie, NW
4. Sport: Netbal
5. Ander: Unisa Funksionele Terapie (Hon)

Faf Joubert:

1. Matrikuleer aan: HS De Kuilen
2. Studies: OD Onderwysdiploma, US Voorligtingsielkunde
3. Vakke: Afrikaans, Voorligting
5. Sport: tennis, rugby

Christine Kruger

1. Matrikuleer aan: HS Vredenburg
2. Studies: US, BDram en NOS
3. Vakke: Engels en KK
4. Sport en buitemuurs: Atletiek, Hokkie
5. Ander: Toneel, Skoolkoerant en Tieroog

Elise Odendaal

1. Matrikuleer aan: HS Dirkie Uys- Moorreesburg
2. Studies: B.Ed Onderwys by CPUT-Wellington
3. Vakke: Afrikaans, LO, EBW
4. Sport en buitemuurs: Atletiek, Netbal

Dirk Smit

1. Matrikuleer aan: HS Overberg - Caledon
2. Studies: Hout en Metaalwerk by DKP Paarl
3. Vakke: Tegnologie, Tegnologie Siviel
4. Sport en buitemuurs: Atletiek, Rugby

Mariëtte van Wyk:

1. Matrikuleer aan: HS Heidelberg Kaap
2. Studies: HOD by US, studeer BA by US
3. Vakke: Geskiedenis, Bedryfstudies en Afrikaans
4. Ekstra: Kultuurhoof, Redenaars, Debat en Vasvra

Liza-Mari Viljoen :

1. Matrikuleer aan: HS Dirkie Uys, Moorreesburg
2. Studies: CPUT Bed: VOO kurses
3. Vakke: Wiskunde, WG, EBW

 
Mariette Visser:

1. Matrikuleer aan: HS Suid-Natal in Port Shepstone
2. Studies: Studeer CHO (HODIV) by PU en BA by UNISA
3. Vakke: Sosiale Wetenskap, Lewensoriëntering en Geskiedenis
4. Sport: Atletiek en Netbal

Anton Volschenk:

1. Matrikuleer aan: HS Voortrekker Wynberg
2. Studies: Studeer LO by US
3. Vakke: Aardrykskunde, Lewensoriëntering en Geografie
4. Sport: swem en 1ste Rugbyspan
5. Ander: verantwoordelik vir VRL

Marnelle Weber:

Sekretaresse

Tossie van Heerden:

Finansies

 

Albie Koch :

Infrastruktuur

Stephan Basson:

Hoof van sport en bemarking