AAN DIE STUUR
KOSHUISE
BRIEWE

Top 10

ADMINISTRATIEF
Personeel
Kwartaal-
program
Kontak-
besonderhede
Aanwysings
Skoolkode
NUWE DIRKIE UYSERS
KULTUUR
ARGIEF
FOTO'S 2008
 
Sport

Sportinligting Hoërskool Dirkie Uys

Eerste Kwartaal Tweede Kwartaal

Atletiek

Rugby

Tennis

Hokkie

Swem

Netbal

Golf

 

Skaak

 

SPORTKODE:

  Atletiek

Organiseerder

A. Bester

Doelwitte en riglyne:
  • Om aan elke leerling die geleentheid te bied om die talente wat hy vir die sportsoort ontvang het, maksimaal te ontwikkel.
  • Om gesonde oefening aan soveel as moontlik leerlinge te bied.
  • Om die regte gesindheid en dissipline teenoor sport en oefening by leerlinge tuis te bring.
  • Om leerlinge te leer hoe om te oefen, hoe om oefenprogramme uit te werk sodat hulle in die volwasse lewe kan voortgaan met oefening sonder om totaal afhanklik van ‘n afrigter te wees.
  • Om ‘n liefde vir die sportsoort by leerlinge tuis te bring sodat hulle eendag iets vir die sport sal terugploeg as afrigters en/of beamptes.

 

Betrokkenheid:

  • Kompetisie tussen spanne i.v.m. meeste oefeninge bygewoon en % deelname aan kleure-atletiek.
  • Motiveer matrieks om deel te neem sodat hulle die res van die skool kan motiveer.
  • Kinder swat “niks” doen nie, moet ‘n geldige rede gee.

 

Oefendae en tye:
Tot kleure-atletiek: Maandae, Dinsdae en Woensdae van: 16:14 tot 17:30

Daarna reël elke afrigter met die atlete wat betrokke is ‘n tyd wat geskik is.
Minimum van 2 oefeninge per week. 
  • Ouers moet kinders aanmoedig om aan die kleure-atletiek deel te neem.
  • Ons wil weer, soos in die verlede, massa-deelname hê.
  • Kleure-atletiek en Wes-Bolandbyeenkoms is vir HDU ‘n groot fondsinsamelingsgeleentheid. Ons bedank al die ouers wat bereid is om as beampte op te tree of diens te doen in die kafee.

Na Bo

SPORTKODE:

Tennis

Organiseerder:

F. Joubert

Doelwitte en riglyne:

  • Om so hoog as moontlik in die liga te presteer.
  • Leerlinge moet die spel, tennis, geniet.
  • Ekstra wedstryde te reel.

 

Oefendae en tye:

Seuns:  Maandae en Woensdae:  16:00 tot 17:30
Dogters: Dinsdae en Donderdae: 16:00 tot 17:30 

Na Bo

SPORTKODE:

Swem

Organiseerder:

A. Volschenk

Doelwitte en riglyne:
Om met behulp van die personeel meer kinders aan die sport te laat deelneem. 
Betrokkenheid:
·       
Personeel moet entoesiaties teenoor die sport wees. 
Oefendae en tye:
Maandae tot Donderdae: 17:00 tot laat.
 

Leerlinge moet aangemoedig word om aan die HDU se gala deel te neem

SPORTKODE:

Golf

Organiseerder:

D. Retief

Doelwitte en riglyne:
Om meer leerlinge te betrek by die uiters mededingende sport, wat baie lewenswaardes te voorskyn bring en intregiteit as ‘n prioriteit gestel word.
 
Oefendae:
Vrydae vanaf 16:00 of enige ander dag soos gereël, indien geen ander sport beoefen word nie. 

Na Bo

SPORTKODE:

Skaak

Organiseerder:

T. Brand

Doelwitte:       
Kry meer leerders betrokke.

Reel vriendskaplike wedstryde teen buurskole. 
Oefendae en tye:
Woensdae: 14:30 tot 15:30
 
Leerders wat aan proewe wil deelneem moet op hul eie oefen, daar is verskeie rekenaarprogramme beskikbaar. 

Na Bo

SPORT: Rugby 
ORGANISEERDER: F. Joubert
 OEFENDAE:    Dinsdae en Donderdae
16:00 tot 17:30

Na Bo

SPORT: Hokkie 
ORGANISEERDER: M Coetzee
OEFENDAE: Dogters:
1ste en 2de en Beginners
Dinsdae en Donderdae:
6:45 tot →
3de span:
Dinsdae
en Donderdae
16:00 tot 17:30
Seuns: 
Maandae
en Woensdae
17:00 tot 18:00 

Na Bo

SPORT: Netbal 
ORGANISEERDER: A.   Bester 
OEFENDAE: Dinsdae en Donderdae
16:00 tot 17:30 

Na Bo