Hoërskool Dirkie Uys - 2023 NSS-uitslae
2023 NSS-uitslae
Ons 78 matrieks kry:
- 11 A-gemiddeldes
- 87.3% universiteitstoelating
- 100% Toelating tot tersiêre studies
- 99 vak-onderskeidings
- 100% slaagsyfer
Dux-leerder: Alica Bester (90,8%)
Hoërskool Dirkie Uys behaal die beste uitslae in die Weskus vir die volgende vakke:
- Wiskunde
- Lewenswetenskap
- Fisiese Wetenskap
- Rekeningkunde

1. Alica Bester

2. Divan Brink

3. Stephan Meintjes

4. Zia van Dyk

5. Anka Crous

6. Walter Bester

7. Juan Kitshoff

8. Mariah Heyns

9. Michael Verwey

10. Harry Olckers

11. Nicola Collen