Hoërskool Dirkie Uys - Busroetes
Busroetes
Daar is tans 2 busroetes:
- Weskus (Verskaf deur die skool se eie busdiens)
- Withoogte (Verskaf deur die Departement van onderwys)
Weskus-roete:
Die bus ry na die volgende dorpe Langebaan, Saldanha, Vredenburg en Velddrif. Hopefield leerders kan ook afgelaai/opgetel word.
Bus vertrek Vrydae 14h30 vanaf Moorreesburg.
Vertrek Sondae as volg :
15h45 Langebaan
16h00 Saldanha
16h15 Vredenburg
16h00 Velddrif
Ons oorweeg ook binnekort ‘n Riebeeck-roete.
Koste: R250.00 vir ‘n naweek-kaartjie. (Vrydag & Sondag)
