Hoërskool Dirkie Uys - Fooie
Gelde word jaarliks gedurende Oktober vir die daaropvolgende jaar vasgestel.
‘n Korting word toegestaan aan diegene wat die volle bedrag voor einde Ferbuarie vereffen. Onderriggelde is nie belastingaftrekbaar nie. Alle skenkings bo en behalwe die vasgestelde bedrag, kwalifiseer egter vir ‘n inkomstebelasting- aftrekking. Volgens die Skolewet is die betaling van onderriggelde verpligtend.
Skoolfooie
Jaarliks : R14400
Kwartaaliks : R3600
Maandeliks : R1440 (Jan – Okt)
Koshuisfooie
Huis Môrelig (Seunskoshuis)
Jaarliks : R21300
Kwartaaliks : R5325
Maandeliks : R2130 (Jan – Okt)
Huis Botha (Meisieskoshuis)
Jaarliks : R22350
Kwartaaliks : R5587.50
Maandeliks : R2235 (Jan – Okt)
Busfooie Weskus-roete
Vrydag & Sondag : R250