Hoërskool Dirkie Uys - Prospektus & Spoguitgawes

Skool Prospektus Die prospektus is beskikbaar in PDF formaat, laai asseblief en kyk na die geleenthede wat die skool bied.

Laai die Prospektus af (PDF dokument, 23mb).

Spoguitgawes

In 2023 het ons die eerste spoguitgawes begin publiseer. Dit is beskikbaar in PDF formaat, laai asseblief af en kyk terug op ons hoogtepunte en top prestasies.

Laai die Junie 2024 uitgawe af