Hoërskool Dirkie Uys - Koshuise
Leerders het die opsie om gebruik te maak van koshuis akkommodasie.
Huis Môrelig huisves seuns van beide die Laerskool en Hoërskool Dirkie Uys terwyl Huis Botha die meisies akkommodeer. Beide koshuise het permanente inwonende hoofde wat na die welsyn en roetine van die leerders omsien.
Die koshuise het onlangs groot opgraderings ondergaan wat ‘n gemaklike huis-atmosfeer vir die leerders skep.
Kontak die kantoor vir enige koshuisverwante navrae.
Laai ook gerus die Aansoekvorm af (PDF Dokument, 270kb) vir koshuis akkommodasie asook n Inligtingsblad (PDF Dokument, 760kb) vir die seunskoshuis.
Vir die meisies koshuis laai ook die Aansoekvorm af (PDF Dokument, 270kb) asook die asook die algemene inligting (PDF Doument, 416kb) af.