Hoërskool Dirkie Uys - Personeel

TIERE PERSONEEL: Die Ruggraat van Dirkie Uys 

Die HDU – personeelspan bestaan uit 27 werknemers, waarvan 19 onderwysers is en die res is ons ondersteuningspersoneel.

Ons groep van onderwysers spog gesamentlik met meer as 300 jaar se ondervinding & verskeie grade of nagraadse kwalifikasies. As lewenslange leerders, ontwikkel ons onderwysers hulself voortdurend.

Ons leierspan spog gesamentlik met meer as 100 jaar se onderwysondervinding.

Ons onderwysers is vakspesialiste waarvan bykans 50% ervare NSS-merkers is.

Hein Gunter

Mnr. Hein Gunter-Skoolhoof

  • Vakhoof: Rek, EBW, Besigheid en RTT
  • Vakke: EBW Graad 8H
Albert van Zyl

Mnr. Albert van Zyl

  • Register opvoeder: Gr. 12A
  • Vakhoof: Wiskunde
  • Vakke: Wiskunde
Annemarie Bester

Me. Anneke Fourie

  • Register opvoeder: Gr. 8D
  • Vakhoof: Wiskunde Geletterdheid
  • Vakke: Natuurwetenskap, Wiskunde, Wiskunde Geletterdheid
Annemarie Bester

Mev. Annemarie Bester

  • Vakke:Fisiese Wetenskap
  • Sporthoof
  • Sportbestuurder: Tennis, Netbal
Annemarie Bester

Mev. Elise Liebenberg

  • Finansies
Elre Schoeman

Mev. Elre Schoeman

  • Register opvoeder: Gr. 10C
  • Vakke: Geografie, Sosiale Wetenskap (Geo), LO Prakties
  • Sportbestuurder: Atletiek
Pesoneel Stephanie Uys

Mnr. Franco du Bois

  • Skoolopsigter
Helen Halvorsen

Me. Helen Halvorsen

  • Register opvoeder: Gr. 9D
  • Vakke: Afrikaans, Engels
Human Carstens

Mnr. Human Carstens

  • Register opvoeder: Gr. 11B
  • Vakke: Afrikaans, LO Prakties, Toerisme; Engels
  • Sportbestuurder: Rugby & Krieket
Human Carstens

Me. Inge Germishuys

  • Register opvoeder: Gr. 10A
  • Vakke: Afrikaans, Besigheidstudie
Isabel Crous

Mev. Isabel Crous

  • Bemarkingskonsultant (Deeltyds)
Personeel Jaco Wessels

Mnr. Jaco Wessels

  • Graadhoof: Gr.9
  • Register opvoeder: Gr. 9H
  • Vakhoof: Fisiese Wetenskap, Lewenswetenskap & Natuurwetenskap
  • Vakke: Lewenswetenskap, Natuurwetenskap
  • Sportbestuurder: Gholf
Kobus Joubert

Mnr. Kobus Joubert

  • Algemene Werker
Lana Truter

Mev. Lana Truter

  • Graadhoof: Gr.11
  • Register opvoeder: Gr. 11A
  • Vakhoof: IGO, Verbruikers, Toerisme
  • Vakke: Verbruikerstudie, Wiskunde Geletterdheid
Lona Baguley

Mev. Lona Baguley

  • Graadhoof: Gr.8
  • Register opvoeder: Gr. 8H
  • Vakke: Engels
Madalene Coetzee

Mev. Madalene Coetzee

  • SBS(DH): Akademie-hoof
  • Vakke: EBW, Rekeningkunde
Pesoneel Stephanie Uys

Me. Mieke Lutz

  • Register opvoeder: Gr. 9U
  • Vakke: Wiskunde (Jnr.), Wiskundige Geletterdheid; EBW (Gr8), Besigheidstudie
Pesoneel Stephanie Uys

Mnr Morné Mostert

  • Register opvoeder: Gr. 8U
  • Vakke: RTT, Robotika , Teg
Pesoneel Stephanie Uys

Me. Nienke Senekal

  • Sportorganiseerder
  • Vakke: LO Prakties, Skeppende Kunste
Pesoneel Stephanie Uys

Mev. Philna Visser

  • Skoolhoof administratiewe sektretaresse
Ragel Koopman

Me. Ragel Koopman

  • Algemene Werker
Pesoneel Rykie Cullinan

Mev. Rykie Cullinan

  • Graadhoof: Gr. 12
  • Vakhoof: Engels, SK
  • Vakke: Engels
  • Skoolbestuurspan
  • Sportbestuurder: Hokkie
  • Kultuurhoof
Pesoneel Stephanie Uys

Me. Stephanie Uys

  • Vakhoof: Afrikaans
  • Register opvoeder: Gr. 12B
  • Vakke: Afrikaans, Geskiedenis
Pesoneel Stephanie Uys

Mnr ST Meiring

  • Register opvoeder: Gr. 10B
  • Vakke: IGO, Teg, Robotika
  • Sportbestuurder: Swem
Ragel Koopman

Mev. Su-Mari Nortier

  • Finansies
Ragel Koopman

Mev. Yolanda du Toit

  • Funksie-koördineerder

Is u ‘n opvoeder ?

Met ‘n passie vir die onderwys, die opvoedingsproses van ons jeug ? Loer gerus of daar poste beskikbaar is.