Hoërskool Dirkie Uys - Sport

Laai asseblief die Buitemuurse Sportrooster af (PDF dokument, 250kb)

By Hoërskool Dirkie Uys is ons bevoorreg om ‘n verskeidenheid sport soorte aan te bied wat leerders die geleentheid gee om ‘n sport te doen waarby hulle aanklank vind.

Ons is ook trots op ons personeel wat werklik ‘n passie het vir die sporte waarby hulle betrokke is. Die verskillende sportsoorte ding mee in skool, streek, provinsiale en nasionale kampioenskappe.

Krieket

Gholf

Hokkie

Rugby

Swem

Atletiek

Netbal

Tennis

Skaak