Hoërskool Dirkie Uys - Kalender

Laai Kwartaal 2 2024  se program af. (PDF dokument, 181kb)

Belangrike Datums vir Kwartaal 2:

  • 3 April: Skole open 7:30
  • 8 Mei: Toneelproduksie: Gala-aand
  • 15 Mei: Loopbaanuitstalling
  • 16 Mei: FOTODAG
  • 20 Mei: Welpie-dasseremonie
  • 22 Mei: EKSAMEN BEGIN
  • 25 Mei: Tiere Skuurdans
  • 13 Junie: EKSAMEN EINDIG en VRL: Winterbal
  • 14 Junie: Skool sluit 10:30

Laai Kwartaal 2 2024  se program af. (PDF dokument, 181kb)

Dirkie Uys Leerders