Kontak Hoërskool Dirkie Uys

As u kind reeds in die skool is, of as u Dirkie Uys oorweeg as skool vir u kind, nooi ons u uit om met ons te gesels, voorstelle te maak of enige administratiewe aangeleenthede met ons te bespreek. Ons hoor graag van u.

Skoolure

Ma-Vr: 07:30 – 14:15

Adres

H/v Heuwel en Tuinstraat
Moorreesburg, 7310

Telefoon

022 433 2253

Hoërskool Dirkie Uys

HV Heuwel en Tuinstraat
Moorreesburg
7310