Hoërskool Dirkie Uys - Waardes
Respek
Bedagsaam, goeie maniere (altyd asb en dankie) , skoon taalgebruik, gehoorsaam, netjiese voorkoms.
Selfdissipline
Bly doelgerig, puik konsentrasie, vasbeslote, wilskrag, ongekende deursettingsvermoë..
Integriteit
Absoluut te alle tye eerlik en opreg.
Hardwerkendheid
Puik werksetiek, uiters toegewyd, uiters getrou in werk en oefen, gee altyd sy/haar beste.
Omgee
Empaties, hart vir ander, saggeaard, mededeelsaam.
Verantwoordelikheid
Kan te alle tye ten volle vertrou word, gee samewerking, stiptelik, deeglik.
Die klein skool met die GROOT hart, Hoërskool Dirkie Uys is ‘n skool vol gees, trots, waardes en kameraadskap.