Akademie

Vakkeuses

 
Van graad 10 tot 12 word die volgende verpligte vakke aangebied:

  • Afrikaans Huistaal
  • Engelse Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde (Gr.9 60%) of Wiskunde Geletterdheid
  • Lewensoriëntering

Addisionele Vakkeuses moet ook gemaak word Laai Af – PDF Dokument , 571 Kb

 

Dirkie Uys gebruik die waardes om die kinders te leer. By Dirkie Uys sal jy groei en beter word in als wat jy doen. Hier sal jy nie veroordeel word nie, almal is welkom. Almal in Dirkie Uys sal jou laat welkom voel.
Anka Crous