Hoërskool Dirkie Uys - Toets en Eksamen Rooster

Leerders en ouers kan gerus die onderskeie toets- en eksamenroosters aflaai vir beplanningdoeleindes.

Toetse is elke Dinsdag- en Donderdagoggend gedurende die eerste periode.

Kontak asb die kantoor vir enige vrae of onduidelikhede.

Laai kwartaal 3 se toetsrooster af. (PDF dokument, 108kb)

Rekenaar Klas
Natuurwetenskappe