Hoërskool Dirkie Uys - Eisteddfod

Ons neem jaarliks aan die Wes-Boland Eisteddfod deel in verskeie kategorieë.

Baie geluk aan die volgende leerders met hulle prestasies gedurende die 2022 Eisteddfod:
 

  • Abbi vd Westhuizen Afr. Prosa cum laude-Graad 12, Wes-Boland kategorie streekwenner
  • Abbi vd Westhuizen Afr. Lees cum laude-Graad 12, Wes-Boland kategorie streekwenner
  • Abbi vd Westhuizen Eng. Reading cum laude-Graad 12, Wes-Boland kategorie streekwenner
  • San-Mari Nel Afr. Voordrag poësie goud-Graad 8
  • San-Mari Nel Eng. Speech Poetry goud-Graad 8
  • Anli Bester Afr. Lees goud-Graad 9
  • Anli Bester Afr. Opstel goud- Graad 9
  • Anli Bester Eng. Opstel goud- Graad 9
  • Maya Maritz Afr. Voordrag poësie goud-Graad 10
  • Jay-Leigh Williams Afr. Voordrag poësie goud-Graad 10
  • De-Ilse Bonthuys Afr. Voordrag poësie silwer-Graad 8
  • De-Ilse Bonthuys Eng. Speech Poetry silwer-Graad 8
  • Anli Bester Eng. Speech Poetry silwer-Graad 9
  • Anli Bester Afr. Voordrag poësie silwer-Graad 9
  • Anli Bester Eng. Reading silwer-Graad 9
  • Anli Bester Afr. Monoloog silwer-Graad 9
  • Charis Cordon Afr. Voordrag poësie silwer-Graad 10
  • Aljorade Amon Afr. Voordrag poësie silwer-Graad 10
  • Kirsten Cornett Eng. Speech Poetry silwer- Graad 12
  • Anka Crous fotografie silwer-Graad 11
  • Anka Crous fotografie brons-Graad 11
  • HDU Spreekkoor: Cum Laude, Wes-Boland kategorie streekwenner

Raak deel van Dirkie Uys

Waar leerders sukses, waardes, vriendskap en trots ontwikkel.