Hoërskool Dirkie Uys - Personeel
TIERE PERSONEEL: Die Ruggraat van Dirkie Uys
Die HDU – personeelspan bestaan uit 25 werknemers, waarvan 19 onderwysers is en die res is ons ondersteuningspersoneel.
Ons groep van onderwysers spog gesamentlik met meer as 300 jaar se ondervinding & verskeie grade of nagraadse kwalifikasies. As lewenslange leerders, ontwikkel ons onderwysers hulself voortdurend.
Ons leierspan spog gesamentlik met meer as 100 jaar se onderwysondervinding.
Ons onderwysers is vakspesialiste waarvan bykans 50% ervare NSS-merkers is.
Mnr. Hein Gunter-Skoolhoof
- Vakke: Besigheidstudie Graad 12; EBW Graad 8H
Mnr. Louwtjie Smit-Adjunkhoof
- Vakke: Geskiedenis; Lewensoriëntering
Mnr. Albert van Zyl
- Vakke: Wiskunde, LO Prakties
Me. Anneke Fourie
- Vakke: Natuurwetenskap, Wiskunde, Wiskunde Geletterdheid
Mev. Annemarie Bester
- Vakke:Fisiese Wetenskap
Mev. Elise Liebenberg
- Finansies
Mev. Elre Schoeman
- Vakke: Geografie, Sosiale Wetenskap (Geo), LO Prakties
Mev. Franselle Smit
- Finansies
Mnr. Franco du Bois
- Skoolopsigter
Me. Helen Halvorsen
- Vakke: Afrikaans, Engels, LO Teorie
Mnr. Human Carstens
- Vakke: Afrikaans, LO Prakties, Toerisme; Engels
Me. Inge Germishuys
- Vakke: Afrikaans, Geskiedenis
Mev. Isabel Crous
- Bemarker
Mnr. Jaco Wessels
- Vakke: Lewenswetenskap, FIsiese Wetenskap, Natuurwetenskap
Mnr. Kobus Joubert
- Algemene Werker
Mev. Lana Truter
- Vakke: Verbruikerstudie, Skeppende kunste, Wiskunde geletterdheid
Mev. Lona Baguley
- Vakke: Engels
Mev. Madalene Coetzee
- SBS(DH): Akademie-hoof
- Vakke: EBW, Rekeningkunde
Me. Mieke Lutz
- Vakke: Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid; EBW, Besigheidstudie
Mnr Morné Mostert
- Vakke: RTT
Me. Nienke Senekal
- Sportorganiseerder
Mev. Philna Visser
- Skoolhoof administratiewe sektretaresse
Me. Ragel Koopman
- Algemene Werker
Mev. Rykie Cullinan
- Vakke: Engels
- Skoolbestuurspan
Me. Stephanie Uys
- Vakke: Afrikaans, Geskiedenis
Mnr ST Meiring
- Vakke: IGO, Teg
Mev. Yolanda du Toit
- Funksie-koördineerder
Is u ‘n opvoeder ?
Met ‘n passie vir die onderwys, die opvoedingsproses van ons jeug ? Loer gerus of daar poste beskikbaar is.